
Lees nou »
Aanslag op Amerika (Hoofstuk Agt)
Die Basuin gebruik ‘n enkele oorkoepelende maatstaf wat dit onderskei van ander nuusbronne, wat dit soos ‘n laserstraal laat fokus op dit wat werklik belangrik is. Daardie maatstaf is profetiese belang.
Meer »Christus het na die aarde gekom om die Vader te verklaar-die Godfamilie. Hy het nie hierheen gekom om, soos die wêreld glo, Homself te verklaar nie. Hierdie misleidende lering is die rede waarom die wêreld nie God se plan vir die mensdom verstaan nie. Hier is die enigste boodskap wat ons met hoop sal vervul. Dit handel oor God se regering en vrede wat na die hele heelal gebring moet word.
Lees nou »Die verborgenheid van God moet nou onthul word en is hierdie werk daar om die mensdom in sy geheel te onderrig en hierdie verborgenheid aan elke persoon wat ooit geskape is, te onthul of bekend te maak. Nie net moet die openbaring van die verborgenheid bekend gemaak word nie, maar ook hoe daarin onderrig moet word. Hoekom? Is dit moontlik dat God Sy Familie vir ewig in die heelal sal aanhou uitbrei?
Lees nou »Lees nou »
Aanslag op Amerika (Hoofstuk Agt)
Lees nou »
Aanslag op Amerika (Hoofstuk Sewe)